{"product_id":"88-saampraat-idees-vir-gesinne-afrikaans-boxed-cards","title":"88 Saampraat-Idees vir Gesinne Afrikaans Boxed Cards","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHoe goed ken julle as gesin mekaar?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e88 saampraat-idees vir gesinne bevat vrae met ’n bypassende vers of aanhaling wat ontwerp is om lewendige gesprekke en groter begrip in jou gesin te skep. Gebruik dit tydens speletjiesaande, wanneer julle ver ry of sommer rondom die etenstafel om almal in jou huis sover te kry om te deel, te luister en saam te lag.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie 44 twee-kleur-kaartjies is aan beide kante gedruk en kom in ’n stewige geskenkboksie.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003e88 Conversation Starters for Families\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42896984375392,"sku":"6006937180925","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/6006937180925_front.jpg?v=1782286417","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/88-saampraat-idees-vir-gesinne-afrikaans-boxed-cards","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}