PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
8 Tale Van Die Brein (Sagteband)
8 Tale Van Die Brein (Sagteband)

8 Tale Van Die Brein (Sagteband)

Kathy Koch
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Kathy Koch
Regular price
R169.95
Sale price
R169.95
Unit price
per 

“Slim” is ’n kragtige woord. Kinders wat glo hulle is slim, presteer beter op skool en pak die lewe met meer selfvertroue aan. Maar kinders wat nie so dink nie, kan sukkel om te fokus.
8 tale van die brein help ouers om hulle kinders se unieke intelligensies te ontdek en ontwikkel. Is hulle woord-, logika-, prentjie-, musiek-, liggaam-, natuur-, mens- of self-slim? Dit bemagtig en rus ouers toe met nuwe en kreatiewe idees oor hoe om:

• hulle kinders se unieke intelligensies te aanvaar en te bevestig
• hulle kinders aan te moedig om met al 8 intelligensies te leer
• enige intelligensie wat “verlam” is weer aan te wakker
• wangedrag op nuwe, opbouende maniere te verander
• hulle kinders geestelik en in hulle verhoudings te lei, asook na ’n goeie loopbaankeuse

Verder bied die boek ook twee speletjies per bepaalde intelligensie om vas te stel of dit ʼn sterk of swak punt is, bylaes met hoe kinders hulle intelligensies kan gebruik om woorde se betekenisse te leer en dink-werkwoorde, asook evalueringsvraelyste op www.8GreatSmarts.com.
8 tale van die brein is geskik vir ouers met kinders van alle ouderdomme en is gebaseer op die teorie van multi-intelligensie.
  1. Category Gesin & Ouerskap
  2. SKU 9781431617319
  3. Barcode 9781431617319
  4. Size 140 x 190 mm
  5. Long Author Kathy Koch
  1. Number of Pages 220 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products