PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te Hê 2-In-1 (Sagteband)

SAVE
R45.99
8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te Hê 2-In-1 (Sagteband)
8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te Hê 2-In-1 (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, 8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te Hê 2-In-1 (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, 8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te Hê 2-In-1 (Sagteband)
  • 8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te Hê 2-In-1 (Sagteband)

    CUMBookssa
    David Chadwick,Marilynn Chadwick
    Regular price
    R229.95
    Sale price
    R183.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431617418

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    ’n Egpaar is in die unieke posisie om mekaar as man en vrou te eer op ’n manier wat niemand anders kan nie.
    Om mekaar te eer is God se oorspronklike doel vir die verhouding tussen man en vrou. Ongelukkig het die idee om mekaar in die huweliksverhouding te eer verlore geraak in ons hedendaagse samelewing.
    In hierdie unieke flip-boek vir hom én haar deel David en Marilynn Chadwick 8 maniere om hierdie spesiale liefde te betoon.
    Marilynn wys vroue onder andere dat hulle in hulle man kan glo, vir hom veg en hom opbou, sy las verlig en saam met hom kan droom.
    David sê weer dat mans gerus hul vrou se instink kan vertrou, sy hart deel en leer om sy vrou te “lees”, hy moet haar beskermer wees en sekere vrae dikwels vra.
    Namate jy jou huweliksmaat eer, sal julle ’n nuwe vlak van vervulling en intimiteit bereik – en vir ander wys hoe mooi die verhouding tussen ’n man en vrou kan wees wanneer julle God se plan vir die huwelik volg.
    Specifications
    1. Category : Huwelik
    2. SKU : 9781431617418
    3. Barcode : 9781431617418
    4. Size : 140 x 216 mm
    5. Long Author : David Chadwick,Marilynn Chadwick
    1. Number of Pages : 388 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed