PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

6-In-1 Legkaartbybel: Noag Se Ark Sponsgevulde (Kartonboekie)

SAVE
R94.95
6-In-1 Legkaartbybel: Noag Se Ark Sponsgevulde (Kartonboekie)
  • Load image into Gallery viewer, 6-In-1 Legkaartbybel: Noag Se Ark Sponsgevulde (Kartonboekie)
  • 6-In-1 Legkaartbybel: Noag Se Ark Sponsgevulde (Kartonboekie)

    CUMBookssa
    Melissa Jensen
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R75.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415339138

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Die Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan. Die Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!

    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781415339138
    3. Barcode : 9781415339138
    4. Size : 215 x 270 mm
    5. Long Author : Melissa Jensen
    1. Number of Pages : 4 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Board Book
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed