PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

6-In-1 Legkaartbybel: Jesus En Sy Wonderwerke Sponsgevulde (Kartonboekie)

SAVE
R94.95
6-In-1 Legkaartbybel: Jesus En Sy Wonderwerke Sponsgevulde (Kartonboekie)
  • Load image into Gallery viewer, 6-In-1 Legkaartbybel: Jesus En Sy Wonderwerke Sponsgevulde (Kartonboekie)
  • 6-In-1 Legkaartbybel: Jesus En Sy Wonderwerke Sponsgevulde (Kartonboekie)

    CUMBookssa
    Melissa Jensen
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R75.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415339152

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense deur sy lewe en sy wonderwerke bewys het! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan. Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!

    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781415339152
    3. Barcode : 9781415339152
    4. Size : 215 x 270 mm
    5. Long Author : Melissa Jensen
    1. Number of Pages : 4 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Board Book
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed