52 Weke Van Geestelike Groei (Sagteband)
By: Danie O'Kennedy

Product Details
Elke gelowige het die behoefte om geestelik te groei – om meer en meer soos Jesus te word.
Daarvoor het ons God se Woord nodig. 52 Weke van geestelike groei bied deur die loop van 11 hoofstukke (52 studies) vir gelowiges ’n pad na geloofsgroei deur te kyk na 11 boustene wat elke gelowige raak:
• Die Bybel as God se Woord
• Wie is God?
• Skepping
• Die mens
• Die Bose en sonde
• Jesus Christus
• Die heilsweg
• Die Heilige Gees
• Die kerk
• Die praktiese lewe van gelowiges
• Toekomsverwagting
Hierdie Bybelstudie sal lesers aanmoedig om in hulle persoonlike stiltetyd of ook saam met ander gelowiges in ’n kleingroep verder te ondersoek wat die Bybel oor elke tema sê. In 52 Weke van geestelike groei sal gelowiges ontdek die Bybel is nie net bedoel vir informasie nie, maar vir transformasie, en dat God lewens werklik kan verander.
Specifications

- Category : Bybelstudie
- SKU : 9781431623433
- Barcode : 9781431623433
- Size : 171 x 245 mm
- Long Author : Danie O'Kennedy
- Number of Pages : 376 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy