PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur (Sagteband)

365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur (Sagteband)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
R129.95
Sale price
R129.95
Unit price
per 

365 beloftes uit die Woord in kleur kombineer Bybelverse en uiteenlopende ontwerpe om ’n unieke geesvervulde ervaring te skep.
Dié sakpas-inkleurboek bevat uitgesoekte beloftes uit God se Woord. Die 365 Bybelverse uit die Nuwe Lewende Vertaling tussen die 125 uiteenlopende volbladontwerpe sal lesers herinner aan God se nabyheid terwyl hulle ontspan.
365 beloftes uit die Woord in kleur sal lewe gee aan God se veelkleurige genade en vir lesers die geleentheid gee om nader aan God te beweeg deur kreatiewe inkleuroomblikke.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431615872
  3. Barcode 9781431615872
  4. Size 142 x 160 mm
  1. Number of Pages 256 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products