PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
101 Oordenkings Vir Meisies (Sagteband)

101 Oordenkings Vir Meisies (Sagteband)

Rebecca Davis
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Rebecca Davis
Regular price
Sold out
Sale price
R99.00
Unit price
per 

101 oordenkings vir meisies bied kort, inspirerende oordenkings vir laerskool-meisies. Rebecca Davis vertel hulle van die wonderlike dinge wat God deur die lewens van Christene oor die hele wêreld heen gedoen het sodat hulle uit dié werklike verhale kan leer.
Elke dagstukkie staan op drie bene: (1) Leer meer oor iets wat regtig gebeur het (oordenking), (2) lees God se Woord (Bybelvers); en (3) gesels met God (gebedsvoorbeeld).
Met hierdie drie eenvoudige stappe sal meisies vinnig leer hoe om elke dag hul eie stiltetyd te hou.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431624379
  3. Barcode 9781431624379
  4. Size 100 x 150 mm
  5. Long Author Rebecca Davis
  1. Number of Pages 208 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products