PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

101 Inspirasie-Oomblikke (Sagteband)

101 Inspirasie-Oomblikke (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, 101 Inspirasie-Oomblikke (Sagteband)
  • 101 Inspirasie-Oomblikke (Sagteband)

    CUMBookssa
    Lindie Strydom
    Regular price
    R179.95
    Sale price
    R179.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431612383

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Soms is dit so moeilik om daardie eerste tree te gee met ’n nuwe uitdaging. En soms is dit nodig om af te skaal en te fokus op die kragtige eenvoud van Jesus en die besef dat Hy genoeg is.
    Lindie Strydom deel in 101 inspirasie-oomblikke met lesers die wysheid en inspirasie wat sy in die alledaagse lewe leer. Die klein lesse wat jy leer deur na mense te kyk, in ’n ry te wag, ’n gesprek met ’n vreemdeling te voer. Sy bind hierdie kragtige gedagtes met Skrifverwysings en spoor lesers aan om die lewe te vier en Jesus ’n prioriteit te maak.
    Die 101 dagstukke begin elk met ’n kerngedagte om lesers te inspireer en te wys hoe belangrik daardie eerste tree in ’n nuwe rigting is. Saam met die boek het Lindie ook 31 inspirerende boodskappe opgeneem wat gratis afgelaai kan word by cumuitgewers.co.za.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431612383
    3. Barcode : 9781431612383
    4. Size : 150 x 220 mm
    5. Long Author : Lindie Strydom
    1. Number of Pages : 216 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed