101 Gebede Om Te Deel Kaartjies (Boksstel)

Product Details
101 Gebede om te deel is gebedskaartjies wat tienermeisies sal herinner aan God se sorg, seën en voorsiening.
Hierdie 50 kaartjies spog met pragtige, moderne ontwerpe spesiaal vir meisies. Aan die die een kant van elke kaartjie is ’n bemoedigende gebed wat meisies sal seën tydens hulle stiltetyd saam met die Here, terwyl daar aan die ander kant van die kaartjie lyntjies is om hulle eie gebede neer te skryf, en so die seën van gebed te deel.
Specifications

- Category : Jeug
- SKU : 6006937147010
- Barcode : 6006937147010
- Size : 57 x 86 mm
- Language : Afrikaans
- Format : Boxed Set
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy