PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
10 Dinge Wat Ek Wens Jesus Nooit Gese Het Nie (Sagteband)

10 Dinge Wat Ek Wens Jesus Nooit Gese Het Nie (Sagteband)

Victor Kuligin
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Victor Kuligin
Regular price
R249.95
Sale price
R249.95
Unit price
per 

Ons het so gewoond geraak aan ’n teologie wat net ons gemak en geluk in gedagte het. Ons het so verlief geraak op die Lam van God dat ons die Leeu van Juda heeltemal uit die oog verloor het. Ons vergeet dat Jesus dinge gesê het soos “As jou regteroog jou laat struikel, pluk dit uit” of “As julle weier om mense te vergewe, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie” of “Nie almal wat vir My ‘Here, Here’ sê, sal in God se koninkryk ingaan nie.” Ons sal hierdie uitsprake eers regtig verstaan as ons besef: Vir Jesus het dit nooit oor ons gerief gegaan nie, maar oor ons heiligheid.
Victor Kuligin bespreek eerlik en nederig tien van Jesus se moeilikste uitsprake en bied praktiese raad hoe om Christus te volg. Elke hoofstuk bevat persoonlike verhale, deeglike Bybelse ondersteuning, asook nadenke van groot geskiedkundige figure soos Luther, Augustinus en Franciskus van Assisi.
Tien dinge wat ek wens Jesus nooit gesê het nie sal lesers help om anders oor die kerk, God se seën en Jesus self te dink. Dit sal die manier waarop ons lewe verander sodat ons waarlik die kinders van God kan word wat Hy wil hê ons moet wees.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431621255
  3. Barcode 9781431621255
  4. Size 140 x 215 mm
  5. Long Author Victor Kuligin
  1. Number of Pages 372 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products