1 Minuut-Inspirasie Vir Tieners (Sagteband)
By: Stan Toler

Product Details
Asof skool nie moeilik genoeg is nie, word daar boonop van tieners verwag om hulle lewe aan te pak soos ’n pro!
In die wêreld se dolle gejaag het tieners beslis iets nodig om hulle te help om gefokus te bly. Stan Toler help hulle hiermee in 1 minuut-inspirasie vir tieners. Dié sakpasboekie is propvol insiggewende wenke, motiverende aanhalings en praktiese Bybelse verwysings om enige tiener te lei wat ernstig is daaroor om sukses in die lewe te behaal.
Hierdie humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke wat tieners sal help om te sien die lewe ís hanteerbaar:
• Leer hoe om jou daaglikse roetine te geniet
• Maak die waarheid ’n prioriteit
• Verwag verrassings
• Soek die snaakse dinge in jou dag
1 minuut-inspirasie vir tieners is ’n prettige boek wat elke tiener sal inspireer.
Specifications

- Category : Jeug
- SKU : 9781431615919
- Barcode : 9781431615919
- Size : 108 x 178 mm
- Long Author : Stan Toler
- Number of Pages : 168 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy