PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

1 Korintiers: Vir Die Verskil (Sagteband)

SAVE
R32
1 Korintiers: Vir Die Verskil (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, 1 Korintiers: Vir Die Verskil (Sagteband)
  • 1 Korintiers: Vir Die Verskil (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Kobus Myburgh
    Regular price
    R160.00
    Sale price
    R128.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780864879127

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Ons almal het seker al die een of ander tyd gewonder: Waarom dink almal nie soos ek nie? Dit sou alles soveel makliker gemaak het. Ons werklikheid is egter een van verskille. En dit is waaroor Paulus se eerste brief aan die Korintiërs gaan. Die groot pro¬bleem in hierdie gemeente was die verskille tussen gemeentelede – tussen armes en rykes, mans en vroue en mense wat God nie dieselfde beleef het nie. Dit klink maar net soos ons wêreld vandag. Paulus wil sy gemeente help om die verskille tussen hulle te vier. Hulle hoef nie almal dieselfde te wees nie; hulle verskeidenheid vertel juis iets van God se groot genade en liefde. Mag hierdie Bybelstudie vir jou iets oopmaak van die vryheid wat jy sal beleef as jy die verskille begin vier.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879127
    3. Barcode : 9780864879127
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Kobus Myburgh
    1. Number of Pages : 232 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed