Kolossense - 'N Bybelstudie (Sagteband)
By: Riekert Botha

Product Details
Van die vroegste tye af,word God se kinders gewaarsku teen vals leraars. Ook in Paulus se tyd wat daar oënskynlik vals leraars in die Kolossense-gemeente. Daarom het Paulus aan die gemeente geskryf om die waarheid omtrent Jesus Christus te bevestig sodat hulle enige misleiding sou kon herken.
In Kolossense – ’n Bybelstudie ondersoek Riekert Botha die identiteit van Christus in ’n vers-vir-vers bespreking van hierdie Bybelboek. Die 10 studies gee agtergrond oor Paulus se verhouding met die gemeente, asook die redes vir sy brief aan hulle. Elke hoofstuk eindig met vrae en aan die einde van die Bybelstudie is daar ’n diagram om 30 eienskappe van Jesus wat in die brief voorkom, in te vul. Daar is ook ’n blokkiesraaisel met die name van die persone wat in die brief genoem word. Hierdie Bybelstudie is vir groepe of individue.
Specifications

- Category : Bybelstudie
- SKU : 9781431623969
- Barcode : 9781431623969
- Size : 148 x 210 mm
- Long Author : Riekert Botha
- Number of Pages : 112 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy