PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Uit Die Beek 2022 (Sagteband)

SAVE
R60
Uit Die Beek 2022 (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Uit Die Beek 2022 (Sagteband)
  • Uit Die Beek 2022 (Sagteband)

    CUM Books
    Barend Vos
    Regular price
    R225.00
    Sale price
    R165.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780796322746

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Uit die Beek gee al vir amper 100 jaar geestelike leiding aan gelowiges, tog bly dit vars en relevant. Dit is steeds geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens én Bybelstudiegroepe. Vanjaar kom dit weer uit die pen van Barend Vos. In 2022 sit ons ons poging voort om die Bybel in vier jaar deur te lees. Ons lees uit Eksodus, Rigters, Job, Spreuke, Jeremia en Amos, asook Matteus, 2 Korintiërs, Efesiërs, Filemon, Hebreërs en Jakobus. Groot momente in die kerkkalender word ook in ag geneem.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9780796322746
    3. Barcode : 9780796322746
    4. Size : 152 x 234 mm
    5. Long Author : Barend Vos
    1. Number of Pages : 392 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed