PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)

Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)
Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)
  • Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)

    CUM Books
    Wendy Maartens
    Regular price
    R49.00
    Sale price
    R49.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431623181

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
    In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
    Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431623181
    3. Barcode : 9781431623181
    4. Size : 165 x 205 mm
    5. Long Author : Wendy Maartens
    1. Number of Pages : 80 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed