PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Familie Storiebybel-Oordenkings (Hardeband)

  • Load image into Gallery viewer, Familie Storiebybel-Oordenkings (Hardeband)

  • Familie Storiebybel-Oordenkings (Hardeband)

    CUM Books
    Sally Ann Wright
    Regular price
    R349.00
    Sale price
    R349.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431623259

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Dit kan ’n uitdaging wees om daaglikse stiltetyd ’n gewoonte te maak vir kinders. Maar om die Bybel te lees, of ons dit saam doen of alleen, en of ons jonk of oud is, help ons om God te leer ken en te weet wat sy wil vir ons is. Familie Storiebybel-oordenkings maak Bybellees ’n fees vir kinders tussen 6 en 10.
    Al word die Bybelstories oorvertel vir ’n jonger gehoor, is dit gebaseer op amptelike, vertroude Bybelvertalings, en daar is deurgaans verwysings na waar die storie in die Bybel gekry kan word. Die 365 stories het elkeen ’n prikkelende gedagte of vraag, asook ’n gebed om kinders en volwassenes te help om die boodskap van die Bybel hul eie te maak.
    Familie Storiebybel-oordenkings is ideaal vir huisgodsdiens, of kinders kan dit self in hul stiltetyd gebruik. As jy die oordenkings in Bybelvolgorde wil lees, kan die indeks agterin jou help om dit maklik op te spoor.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431623259
    3. Barcode : 9781431623259
    4. Size : 190 x 226 mm
    5. Long Author : Sally Ann Wright
    1. Number of Pages : 392 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed