PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Altyd Jesus (Sagteband)

Altyd Jesus (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Altyd Jesus (Sagteband)
  • Altyd Jesus (Sagteband)

    CUMBookssa
    Sarah Young
    Regular price
    R149.96
    Sale price
    R149.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415335956

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Altyd Jesus is Sarah Young se eerste 365-dagstukkieboek sedert haar topverkoper, Jesus Calling® (in Afrikaans uitgegee as Jesus roep jou) die lig gesien het. Sarah Young bring in Altyd Jesus, wat propvol Bybelaanhalings en nuwe persoonlike oordenkings is, Jesus se boodskap van vreugde na haar lesers. Ervaar ware vreugde vandag en elke dag daarna. Die lewe is vol probleme en swaarkry – verlies, hartseer, vrees. Te midde van hierdie uitdagings voel vreugde onmoontlik en buite ons bereik. Maar Jesus het egter iets anders in gedagte vir sy volgelinge – iets wat baie meer is as ’n lewe van stryd, pyn, wedywer en misnoegdheid. Hy bied ’n lewe van oorvloed, volheid en vreugde. Altyd Jesus is die pennevrug van Young se ontdekkingsreis om die beloftes van vreugde in die Woord te ontgin. Sy het dit geskryf asof Jesus self met die leser praat en jou nooi om ’n nuwe lewenstyl aan te neem – ’n lewe van ware vreugde. Deur te delf in die vreugdegevulde beloftes in die Woord, help Altyd Jesus jou om Jesus op ’n dieper vlak te leer ken en ’n intieme verhouding met Hom te bou. Hy is die een wat jou altyd sal ontmoet net daar waar jy is.

    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781415335956
    3. Barcode : 9781415335956
    4. Size : 120 x 180 mm
    5. Long Author : Sarah Young
    1. Number of Pages : 400 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed