PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Oorvloedige Liefde Grootdruk (Hardeband)

Oorvloedige Liefde Grootdruk (Hardeband)

Nina Smit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Nina Smit
Regular price
R249.94
Sale price
R249.94
Unit price
per 

Oorvloedige liefde – grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.
“Die Here belowe vir jou, soos vir Israel destyds, heuning uit ’n rots, oorvloed en rykdom. Hy wil jou vandag nog beskerm en bewaar en alles wat jy nodig het vir jou in oorvloed gee,” skryf Nina.

  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781415337844
  3. Barcode 9781415337844
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Nina Smit
  1. Number of Pages 416 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products