PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Leef In Sy Lig Grootdruk (Hardeband)

Leef In Sy Lig Grootdruk (Hardeband)

Nina Smit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Nina Smit
Regular price
R270.00
Sale price
R270.00
Unit price
per 

Nina Smit se jongste grootdruk-dagstukkieboek bevat 366 oordenkings vir elke seisoen van ’n vrou se lewe. Haar kenmerkende bemoedigende styl vol praktiese raad spoor die leser aan om bewus te wees van God se teenwoordigheid en om elke dag in sy lig te lewe. Die temas wat sy aanraak, sluit in: God se beloftes, seëninge, die Gees se werking in jou lewe, die hemel, die voordele van geloof, vrees en swaarkry, die lewensseisoene, vergifnis, Jesus se gelykenisse, hoe om jou geloof met die wêreld te deel, en die koms van die Lig. Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpbron om daagliks in God se liefde te leer leef. Dis die ideale geskenk vir ’n vriendin, ma, skoonma, suster of ouma, en kan saam met die Nina Smit Dagbeplanner vir die vrou 2020 gebruik word.

  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781415340677
  3. Barcode 9781415340677
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Nina Smit
  1. Number of Pages 392 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products