PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Here Hoor U My Grootdruk (Hardeband)

Here Hoor U My Grootdruk (Hardeband)

Nina Smit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Nina Smit
Regular price
Sold out
Sale price
R249.95
Unit price
per 

Nina Smit is een van die bekendste en gewildste name in Suid-Afrika wanneer daar van dagstukkieboeke gepraat word. Haar boeke is uiters gewild en op topverkoperlyste regoor die land. Met Here, hoor U my? sal lesers maand vir maand meer oor gebed leer en ook hoe om dit te benader. Nina Smit se inspirasie kom vanuit die Bybel en Bybelse helde soos Josua, Dawid, Job en selfs Jesus om die krag van gebed te illustreer.Dit sluit onderwerpe soos die Heilige Gees se rol in gebed, gebed in moeilike tye, hindernisse in gebed, hoe om vir ander te bid en die vreugde van gebed. Elke dag open met ’n gebed en word met ’n inspirerende gebed afgesluit.

  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781415339190
  3. Barcode 9781415339190
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Nina Smit
  1. Number of Pages 392 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products