PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
God Is Naby Jou (Flexcover)

God Is Naby Jou (Flexcover)

Nina Smit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Nina Smit
Regular price
R200.00
Sale price
R200.00
Unit price
per 

Wanneer dit voel of elke dag net vol uitdagings en eindelose doen-lysies is, bied Nina Smit bemoediging in die vorm van 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner om sielsvernuwing by die Here te gaan soek. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en sal krag gee vir ’n nuwe dag. Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God is jy in die wenspan. Met sy krag en inspirasie sal jy die hindernisse op jou pad oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om jou siel tot rus te bring en weer jou liefdesband met die Here te versterk. God is naby jou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se onweerlegbare beloftes te herinner.

  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781415340530
  3. Barcode 9781415340530
  4. Size 140 x 190 mm
  5. Long Author Nina Smit
  1. Number of Pages 192 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Flexcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products