PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Dagstukkies Vir Ouma (Hardeband)

Dagstukkies Vir Ouma (Hardeband)

Nina Smit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Nina Smit
Regular price
Sold out
Sale price
R229.00
Unit price
per 

Ouderdom is ‘n sierlikekroon; dit word bereik deur die wat reg lewe (Spreuke 16:31)
Ouma, daardie spesiale vrou ... wat kinders verstaan en liefde en hope drukkies uitdeel. Niemand kan haar plek inneem nie. Sy is altyd daar, of jy ‘n skouer nodig het om op te huil of net iemand soek om saam met jou te lag.
Dagstukkies vir Ouma bevat inspirerende boodskappe, aanhalings en Bybelverse – net wat ‘n ouma nodig het om geliefd en spesiaal te voel. Hierdie Bybeldagboek sal jou laat weet besef hoe kosbaar jy is vir God en vir jou familie is.
Die dagstukkies dek al die aspekte van ‘n ouma se lewe, van bybly by jou kleinkinders, goeie verhoudings met jou volwasse kinders, tot die uitleef van jou geloof en die aangee van familietradisies. Dit vang die geestelike essensie van ouma-wees vas en gee hoop, aanmoediging en ondersteuning vir oumas van alle ouderdomme. Of jy nou ‘n vergadering lei of in die kombuis besig is om koekies te bak, as ouma kan jy jou ten volle uitleef!
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781432207939
  3. Barcode 9781432207939
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Nina Smit
  1. Number of Pages 320 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Carpe Diem Media

Recently Viewed Products