PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

’N Sonneblom Vir Elke Dag (Sagteband)

’N Sonneblom Vir Elke Dag (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’N Sonneblom Vir Elke Dag (Sagteband)
  • ’N Sonneblom Vir Elke Dag (Sagteband)

    CUM Books
    Susan Coetzer
    Regular price
    R260.00
    Sale price
    R260.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780796322784

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die wêreld het meer sonneblommense nodig - mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek - al agter die Son aan. 
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9780796322784
    3. Barcode : 9780796322784
    4. Size : 152 x 234 mm
    5. Long Author : Susan Coetzer
    1. Number of Pages : 272 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed