PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Humor In Die Huwelik (Sagteband)

Humor In Die Huwelik (Sagteband)

Mark Gungor
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Mark Gungor
Regular price
Sold out
Sale price
R189.95
Unit price
per 

Humor in die huwelik is gebaseer op Mark Gungor se sukses met tienduisende paartjies wat hom die krediet gee dat hy hulle huwelike verryk en selfs gered het.
Deur sy unieke vermenging van humor en kenmerkende eerlikheid help hy paartjies om oor die weg te kom en pret te hê. Mark ondersoek ’n verskeidenheid onderwerpe soos die mite van ’n “sielsgenoot”, die verskil tussen hoe mans en vroue dink, die teenstrydige vlakke van libido en die noodsaaklikheid om te vergewe. Hy bewys die sleutel tot huweliksgeluk is nie romanse of voorbeskikking nie – dit is werk en vaardigheid.
Paartjies moet hard werk om hulle verhouding in stand te hou en hulle moet die vaardighede besit om dit te doen. Hoe langer huweliksmaats wag om hierdie vaardighede aan te leer, hoe groter is die kans dat hulle gaan opgee. Humor in die huwelik maak dit maklik vir paartjies om vandag nog hulle verhouding na ’n hoër vlak van intimiteit te neem.
  1. Category Huwelik
  2. SKU 9781431617470
  3. Barcode 9781431617470
  4. Size 140 x 210 mm
  5. Long Author Mark Gungor
  1. Number of Pages 316 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products