Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof (Sagteband)
By: Angus Buchan
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof deur gewilde spreker en evangelis Angus Buchan bied aan mans die kern van die Bybel. Sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel, vanaf Genesis tot Openbaring, bied ’n oorsig oor die hele boodskap van die Bybel en sal lesers help om God se Woord en sy liefde vir ons beter te verstaan.
Teksverse kom uit die Nuwe Lewende Vertaling en die kort inspirerende gedagtes wat geskryf is in Angus se kenmerkende styl, sal lesers aanmoedig om die Bybel te lees.
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal elke man se geloof versterk en mans inspireer om toegewy aan God te leef.

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9781431604371
Author : Angus Buchan
Language : Afrikaans
Size : 180 mm x 114 mm x 23 mm
Preferred Bible bag Size : Small Bible Bag
Page Count : 400
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy