Die Soektog Van 'n Leeftyd (Hardeband)

Product Details
Specifications
Is dit vir jou moeilik om te vergewe en te vergeet? Bekommer jy jou meer oor goedkeuring van mense as oor goedkeuring van God? John en Lisa Bevere kyk eerlik en vanuit ’n Bybelse oogpunt na tien hindernisse wat ons van God se teenwoordigheid kan weerhou, soos ongehoorsaamheid, onvergewensgesindheid, selfgerigtheid, leef in die verlede, en meer. Hierdie reeks oordenkings ondersoek elke hindernis in diepte, en nooi jou om daardie hindernis te oorkom en nader te kom aan jou Hemelse Vader. Elke oordenking bevat praktiese riglyne om asook ’n kort gebed om jou te help om die skeidings af te breek wat jou weerhou van ’n innige verhouding met God.
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781415337189
- Barcode : 9781415337189
- Size : 120 x 180 mm
- Long Author : John Bevere,Lisa Bevere
- Number of Pages : 240 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Hardcover
- Publisher : Struik Christian Media