PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Lizzie Die Leeutjie (Hardeband)

Lizzie Die Leeutjie (Hardeband)

Lisa Bevere
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Lisa Bevere
Regular price
R99.96
Sale price
R99.96
Unit price
per 

Leer jou kinders die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van Lizzie die leeuwelpie. Kinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik self te help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms mens moet grootmense se hulp vra. Die boek met sy prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones leer kinders dat mens nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God se hulp te vra en dan volwassenes te betrek, wys Lizzie dat mens nie op jou eie dapper is nie – dis ’n spanpoging!

  1. Category Kinders
  2. SKU 9781415335840
  3. Barcode 9781415335840
  4. Size 239 x 287 mm
  5. Long Author Lisa Bevere
  1. Number of Pages 32 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products