PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed (Flexcover)

Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed (Flexcover)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
R199.94
Sale price
R199.94
Unit price
per 

Bedtyd is ’n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring.Raak saam met jou kleinding rustig ná al die dag se bedrywighede en geniet ’n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan herinner hoe lief Hy ons het en dat Hy vir ons sorg.Jesus-stories vir slaaptyd bestaan uit ’n versameling gebede en oordenkings geskryf deur ’n wye verskeidenheid pastors en ander kerkleiers. Die boek bevat lesse oor onderwerpe soos dankbaarheid, gehoorsaamheid, vertroue in God, vriendelikheid, liefde vir jou naaste en talle meer. Die Woord kry lewe deur eenvoudige taal en pragtige illustrasies. Jesus-stories vir slaaptyd sal jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.

  1. Category Kinders
  2. SKU 9781415337141
  3. Barcode 9781415337141
  4. Size 140 x 190 mm
  1. Number of Pages 320 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Flexcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products