PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Groot Bybel Vir Klein Hartjies NT Inkleur-En-Aktiwiteitsboek (Sagteband)
Die Groot Bybel Vir Klein Hartjies NT Inkleur-En-Aktiwiteitsboek (Sagteband)

Die Groot Bybel Vir Klein Hartjies NT Inkleur-En-Aktiwiteitsboek (Sagteband)

Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
Regular price
R69.95
Sale price
R69.95
Unit price
per 

Nou kan kinders die Nuwe-Testamentiese stories op ’n vermaaklike en kreatiewe ma­nier leer ken.
Die 26 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (NT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk ’n

• mini-weergawe van ’n bekende Nuwe-Testamentiese storie
• bladsy om in te kleur
• aktiwiteit om te voltooi

Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor.
Die stories en meegaande aktiwiteite sal verseker dat kinders ’n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431616503
  3. Barcode 9781431616503
  4. Size 216 x 280 mm
  5. Long Author Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
  1. Number of Pages 58 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products