Noag Se Ark Plakker-Inkleurboek (Sagteband)

Product Details
Met Noag se ark plakker-inkleurboek kan kinders op 'n kreatiewe manier kennis maak met 'n paar van die diere in Noag se verhaal, terwyl hulle syfers en vorms leer uitken. Die boekie bevat meer as 300 plakkers met ooreenstemmende nommertjies vir die patrone van agt verskeie dierprente. Hierdie boekie bevat volledige instruksies, asook die verhaal van Noag soos dit in Genesis 6 vertel word. Kinders van 6 tot 10 jaar sal hierdie variasie van ’n inkleurboek deur en deur geniet, want wie is nie gaande oor plakkers nie?
Specifications
- Category : Kinders
- SKU : 9781431624836
- Barcode : 9781431624836
- Size : 228 x 230 mm
- Number of Pages : 40 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy