My Groot Aktiwiteit-Bybel (Sagteband)

Product Details
My groot aktiwiteit-Bybel bied meer as 100 aktiwiteite gebaseer op bekende Bybelverhale om kinders tussen 6 en 10 jaar vir ure besig te hou. Verhale soos Noag bou ’n boot, Ester red haar mense, Saggeus klim in ’n boom en Saulus ontmoet vir Jesus word wonderlik gekombineer met aktiwiteite soos soek die verskille, verbind die kolletjies, en prentjie-soduko. Daar is ook twee velle plakkers ingesluit om te gebruik vir sommige van die aktiwiteite.
Hierdie volkleur-aktiwiteitsboek met opvoedkundige aktiwiteite en belangrike lesse uit God se Woord is ideaal vir Sondagskole en tuisonderrig.
Specifications
Hierdie volkleur-aktiwiteitsboek met opvoedkundige aktiwiteite en belangrike lesse uit God se Woord is ideaal vir Sondagskole en tuisonderrig.
- Category : Kinders
- SKU : 9781431624409
- Barcode : 9781431624409
- Size : 280 x 216 mm
- Number of Pages : 115 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy