PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Stryd In Jou Gedagtes: 100 Oordenkings Om Jou Denke Te Vernuwe (Sagteband)

Die Stryd In Jou Gedagtes: 100 Oordenkings Om Jou Denke Te Vernuwe (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Stryd In Jou Gedagtes: 100 Oordenkings Om Jou Denke Te Vernuwe (Sagteband)
  • Die Stryd In Jou Gedagtes: 100 Oordenkings Om Jou Denke Te Vernuwe (Sagteband)

    CUMBookssa
    Joyce Meyer
    Regular price
    R170.00
    Sale price
    R170.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415341728

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om ’n oorvloedige lewe in Christus te ervaar. Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.

    Joyce Meyer is ’n New York Times -topverkoperskrywer en een van die wêreld se voorste praktiese Bybelonderwyssers met haar TV- en radioprogram Enjoying Everyday Life wat op meer as 450 televisienetwerke en 400 radiostasies wêreldwyd uitgesaai word.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
    3. SKU : 9781415341728
    4. Barcode : 9781415341728
    5. Size : 120 x 180 mm
    6. Long Author : Joyce Meyer
    1. Number of Pages : 336 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed