PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Leef Voluit En Vreesloos Sakpasuitgawe (Sagteband)

Leef Voluit En Vreesloos Sakpasuitgawe (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Leef Voluit En Vreesloos Sakpasuitgawe (Sagteband)
  • Leef Voluit En Vreesloos Sakpasuitgawe (Sagteband)

    CUMBookssa
    Joyce Meyer
    Regular price
    R145.00
    Sale price
    R145.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415341735

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Vroue in vandag se samelewing gaan gebuk onder gevoelens van onsekerheid. Om daarvoor te vergoed is hulle geneig om ’n vals beeld van sekerheid en selfvertroue te projekteer, wat uiteindelik tot gevoelens van skaamte lei. Hierdie gebrek aan selfvertroue veroorsaak probleme in alle verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei. In Leef voluit en vreesloos (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) ondersoek Joyce die sewe kenmerke van ’n vrou met selfvertroue, waaronder ’n vrou wat weet dat sy geliefd is, wat weier om in vrees te lewe, en wat nie leef deur haarself met ander te vergelyk nie. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Vroue is ’n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ’n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415341735
    3. Barcode : 9781415341735
    4. Size : 105 x 170 mm
    5. Long Author : Joyce Meyer
    1. Number of Pages : 336 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed