PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

NLV My Kreatiewe Bybel Vir Meisies Glinster-Pers (Hardeband)

NLV My Kreatiewe Bybel Vir Meisies Glinster-Pers (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, NLV My Kreatiewe Bybel Vir Meisies Glinster-Pers (Hardeband)
  • NLV My Kreatiewe Bybel Vir Meisies Glinster-Pers (Hardeband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R600.00
    Sale price
    R600.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431621385

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breë kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.
    366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig op jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.
    Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.
    Specifications
    1. Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
    2. Preferred Bible Bag Size : Medium Bible Bag
    3. SKU : 9781431621385
    4. Barcode : 9781431621385
    5. Size : 180 x 220 mm
    1. Number of Pages : 1648 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed