PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Verskuif Jou Grense (Sagteband)

Verskuif Jou Grense (Sagteband)

John C. Maxwell
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John C. Maxwell
Regular price
Sold out
Sale price
R189.95
Unit price
per 

Die nuwe boek, Verskuif jou grense, deur een van die wêreld se voorste en mees gerespekteerde leierskapghoeroes en skrywers, John C. Maxwell, sal nie net die lewe van sake- en ander leiers verryk nie, maar ook dié van enigeen wat professioneel en persoonlik wil groei.
In Verskuif jou grense identifiseer Maxwell 17 kernvermoëns. Sommige is vermoëns waaroor ons reeds beskik, soos byvoorbeeld energie, kreatiwiteit en leierskap. Ander is aspekte wat ons deur ons keuses beheer, soos ons ingesteldheid, karakter en doelgerigtheid. Maxwell bestudeer en ontleed elkeen van hierdie 17 kernvermoëns en gee duidelike en doenbare raad om jou te help om jou potensiaal in elk van hierdie kernvermoëns te laat groei. Hy help jou ook om jou kritieke kernvermoëns te identifiseer, te laat groei en aan te wend. As jy eers jou grense verskuif het en deur die plafon van jou vermoëns gebreek het, sal jy al hoe meer suksesvol en vervuld begin leef.
Die boek bied praktiese raad en is in drie dele verdele waarin Maxwell verduidelik hoe jy die 17 kernvermoëns kan laat groei om sodoende jou potensiaal kan vlerke gee en jou grense kan verskuif.

  1. Category Leierskap
  2. SKU 9781415336168
  3. Barcode 9781415336168
  4. Size 152 x 222 mm
  5. Long Author John C. Maxwell
  1. Number of Pages 336 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products