PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Soms Wen Jy, Soms Leer Jy (Sagteband)

Soms Wen Jy, Soms Leer Jy (Sagteband)

John C. Maxwell
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John C. Maxwell
Regular price
Sold out
Sale price
R179.95
Unit price
per 

New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ’n stap in die regte rigting verander word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in ’n aanwins te omskep.
In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna 50 jaar se leierskapervaring. Hy put uit hierdie leierskap-ervaring om te wys waarom sommige mense suksesvol is ten spyte van probleme, mislukking en verlies. Hy bespreek elf elemente wat die DNS uitmaak van sulke mense, naamlik:
1. Nederigheid – Die gees van leer
2. Realiteit – Die oorsprong van leer
3. Verantwoordelikheid – Die eerste stap van leer
4. Verbetering – Die fokuspunt van leer
5. Hoop – Die motivering van leer
6. Onderrig – Die roete van leer
7. Teëspoed – Die katalisator van leer
8. Probleme – Die geleentheid van leer
9. Slegte ervarings – Die perspektief van leer
10. Verandering – Die prys van leer
11. Volwassenheid – Die waarde van leer
Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos John Maxwell dikwels daarop wys: ‘Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is.’

  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781415326213
  3. Barcode 9781415326213
  4. Size 152 x 228 mm
  5. Long Author John C. Maxwell
  1. Number of Pages 288 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products