PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Impak Van Jou Leierskap (Hardeband)

Die Impak Van Jou Leierskap (Hardeband)

John C. Maxwell
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John C. Maxwell
Regular price
Sold out
Sale price
R139.94
Unit price
per 

Ons wil almal ’n lewe hê wat iets beteken. Maar wat is ware betekenis? Hoe definieer mens dit, en hoe bereik ons dit? In Die impak van jou leierskap demonstreer Maxwell wat daarvan kan kom as ons persoonlike passie en leierskap op ’n manier kombineer wat meer as blote sukses tot gevolg het. Deur eensgesinde mense te vind en hulle eerste te stel, kan jy ’n verskil in hul lewe maak en ’n verenigde poging skep wat ’n blywende positiewe impak laat. Leer hoe om mense te kry om jou saak te ondersteun, jou visie te verwoord, en waarde daarby toe te voeg. Deur sy persoonlike verhaal te gebruik wys John Maxwell hoe hy een van die voorste leierskapkenners in die wêreld geword het, en leer hy jou hoe om ander volgens jou doel te lei en ’n blywende nalatenskap te skep.

  1. Category Leierskap
  2. SKU 9781415336687
  3. Barcode 9781415336687
  4. Size 125 x 178 mm
  5. Long Author John C. Maxwell
  1. Number of Pages 112 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products