PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Sagteband)

Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Sagteband)

John C. Maxwell
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John C. Maxwell
Regular price
R240.01
Sale price
R240.01
Unit price
per 

Hulle sê die noordewind het geboorte gegee aan die Wiking, en dit beskryf ’n belangrike beginsel vir elke potensiële leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by ’n waardige bestemming.
   John Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die room van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het ’n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe han¬del oor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentor¬skap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad mag kom.
Daaglikse wysheid vir leiers is die opgedateerde uitgawe van die dagstukkieboek wat in 2011 uitgegee is.

  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781415323823
  3. Barcode 9781415323823
  4. Size 120 x 180 mm
  5. Long Author John C. Maxwell
  1. Number of Pages 400 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products