PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
15 Wette Van Voortdurende Groei (Sagteband)

15 Wette Van Voortdurende Groei (Sagteband)

John C. Maxwell
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John C. Maxwell
Regular price
Sold out
Sale price
R180.00
Unit price
per 

Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, ’n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wêreld, sê die antwoord is ‘ja’. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die eerste keer al sy kennis van die afgelope vyf dekades oor die pad wat gestap moet word om jou volle potensiaal te bereik. Sy kundigheid sal die leser help om persoonlike sukses na die volgende vlak te neem. Op sy kenmerkende manier bespreek Maxwell:
• Die wet van die spieël: Ag jouself na waarde en voeg waarde tot jouself
• Die wet van bewustheid: Leer jouself ken om persoonlike te kan groei
• Die wet van rolmodelle: Dit is moeilik om te verbeter as jy niemand anders as jouself het om te volg nie
• Die wet van die rubberband: Groei stagneer as jy die spanning verloor tussen wie jy is en wie jy kan wees
• Die wet van bydrae: Om jouself te ontwikkel kan ontwikkeling in ander bewerkstellig
Die derde en laaste boek in John Maxwell se wette-reeks (opvolger van die internasionale topverkopers The 21 Irrefutable Laws of Leadership en The 17 Indisputable Laws of Teamwork (in Afrikaans uitgegee as Onweerlegbare wette van leierskap en 17 Onbetwisbare wette van spanwerk) sal jou help om ’n lewenslange student te word wie se potensiaal aanhoudend sal groei en nooit uitgeput sal raak nie.

  1. Category Leierskap
  2. SKU 9781415314289
  3. Barcode 9781415314289
  4. Size 152 x 229 mm
  5. Long Author John C. Maxwell
  1. Number of Pages 366 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products