PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Suurlemoenseisoen (Sagteband)

Suurlemoenseisoen (Sagteband)

Amanda De Lange
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Amanda De Lange
Regular price
Sold out
Sale price
R165.00
Unit price
per 

“Die lewe is ’n lied. Reg? Maar dis beslis nie altyd Beethoven se Maanligsonate nie. Soms is die enigste lied wat ons hoor een van hartseer en doodloopstrate. Ek noem sulke tye in ons lewe ’n suurlemoenseisoen.” In Suurlemoenseisoen deel Amanda de Lange, lewensafrigter en joernalis, 52 werkstukke, wat ons leer om anders na ons omstandighede te kyk en te besef dat daar in Hóm altyd ’n oplossings is vir selfs dit wat ondraaglik lyk. Omskep die pynlike in iets soets en leef volledig en met oorgawe.
  1. Category Inspirerend
  2. SKU 9780796321817
  3. Barcode 9780796321817
  4. Size 130 x 198 mm
  5. Long Author Amanda De Lange
  1. Number of Pages 160 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products