PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Jy, Net Beter! (Sagteband)

Jy, Net Beter! (Sagteband)

Amore Bekker
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Amore Bekker
Regular price
Sold out
Sale price
R129.95
Unit price
per 

Is jy moeg vir jou lewe en uitgekuier met jouself?
Bly jou probleme altyd dieselfde?
Is jy op soek na inspirasie om jou passie te herontdek?
Het jy die huppel in jou stap en die woema in jou hart verloor?
Wonder jy wie jy is en waarheen jy op pad is?
Jou grootste uitdaging in die lewe:
om die beste jy te wees!
In Jy net beter! is 100 antwoorde op jou vrae oor jou self. In hierdie boek sal jy raad vind soos ...
• hoe om jou gedagtes te vernuwe en wysheid te kry
• wat die geheim is om balans in jou lewe te vind
• op watter maniere jy jou verhoudings kan herstel
• wat jy kan doen om suksesvol te wees
• hoe om weer te ontdek waaroor jy passievol voel.
Jy net beter! is ’n padkaart vir jou nuwe lewe! Dis propvol nuwe, kreatiewe oplossings vir ou probleme sodat jy weer kan leer wat werklik belangrik is. Jy het niemand nodig om jou te motiveer nie – jy kan dit self doen!
Hierdie eerlike gids begelei jou om jou eie beste vriendin, berader, leefstylafrigter en sielkundige te wees.
Maar wees gewaarsku: Hierdie boek sál jou lewe verander!
  1. Category Inspirerend
  2. SKU 9781432202774
  3. Barcode 9781432202774
  4. Size 100 x 150 mm
  5. Long Author Amore Bekker
  1. Number of Pages 224 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Carpe Diem Media

Recently Viewed Products