Hou Aan Loop (Sagteband)

Product Details
Ons het baie vrae en die antwoorde is min. Ons weet nie altyd lekker watter keuse om by die kruispad van die lewe te maak nie. Hou aanloop wil jou hand kom neem om saam met jou deur die lewe te loop. Stap vers vir vers deur Paulus se briewe aan Efesiers, Filippense, Kolossense en Tessalonisense en hoor hoe jy moet maak om met vreugde deur die lewe te loop.
Specifications
- Category : Dagstukke
- SKU : 9781990968549
- Barcode : 9781990968549
- Size : 150 x 210 mm
- Long Author : Gerjo Ben Van Der Merwe
- Number of Pages : 745 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Benta Press Sa Pty Ltd