PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Wanneer Ouers Vir Hul Kinders Bid (Sagteband)

Wanneer Ouers Vir Hul Kinders Bid (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Wanneer Ouers Vir Hul Kinders Bid (Sagteband)
  • Wanneer Ouers Vir Hul Kinders Bid (Sagteband)

    CUMBookssa
    Stormie Omartian
    Regular price
    R179.95
    Sale price
    R179.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415332177

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Begin vandag en maak vir ewig ’n verskil in jou kind se lewe! Wanneer ouers vir hul kinders bid is vir enigeen wat kinders liefhet en ’n groot verskil in hul lewens wil maak. Dit is vol eenvoudige, doeltreffende raad en voorstelle wat op die Bybel gegrond is.

    In Wanneer ouers vir hul kinders bid, beskryf Elmer Towns en Dave Early onder meer:

    • hoe om te bid om jou kinders nader aan God te bring
    • ’n ouer se rol en verantwoordelikheid om hul kinders te leer om op God staat te maak
    • hoe om kinders van jongs af te leer bid
    • gebede wat kinders kan memoriseer
    • uitstekende voorbeelde uit die Bybel wat wys dat God graag antwoord wanneer ouers vir hul kinders bid.

    Wanneer ouers vir hul kinders bid is vol inspirasie wat enige ouer sal help om met eenvoudige gebede en ’n hart vol geloof die wiele van die Hemel te laat begin draai. Hierdie boek maak dit duidelik dat jy op God kan vertrou om groot veranderings in jou kinders se lewens teweeg te bring.

    Specifications
    1. Category : Gebed
    2. SKU : 9781415332177
    3. Barcode : 9781415332177
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Stormie Omartian
    1. Number of Pages : 272 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed