PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Strategie Vir Gebed (Sagteband)

Strategie Vir Gebed (Sagteband)

Alex Kendrick,Stephen Kendrick
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Alex Kendrick,Stephen Kendrick
Regular price
R159.95
Sale price
R159.95
Unit price
per 

Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig.
Strategie vir gebed bied jou ’n aksieplan wat jou sal lei van die eerste stap wat jy moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:

• Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe – die krag en prioriteit van gebed
• Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid
• Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding
• Strategieë – hoe om te bid
• Teikens – vir wie om te bid
• Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede
• Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word

Strategie vir gebed sluit aan by die Kendrick-broers se fliek War Room. Dit is ’n hulpbron vir enigeen wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.
  1. Category Gebed
  2. SKU 9781431614677
  3. Barcode 9781431614677
  4. Size 140 x 216 mm
  5. Long Author Alex Kendrick,Stephen Kendrick
  1. Number of Pages 240 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products