PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
’N Vrou In Gebed (Sagteband)

’N Vrou In Gebed (Sagteband)

Priscilla Shirer
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Priscilla Shirer
Regular price
R169.95
Sale price
R169.95
Unit price
per 

Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand deur slinkse planne verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doelgerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.
In ’n Vrou in gebed plaas Priscilla Shirer die dringendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voorgrond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, waaronder identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.
’n Vrou in gebed rus vroue toe om hulle eie gebedstrategieë neer te skryf wat hulle gereeld vir hulleself en hulle geliefdes kan bid. Daar is skryfplek vir gebede agter in die boek wat uitgeknip kan word.
Priscilla speel die rol van Elizabeth Jordan in die fliek War Room en gebruik ’n Vrou in gebed om die beginsels uit dié fliek vir vroue deel van hul elkedagse lewe te maak.
Dié boek is ’n praktiese gids vir vroue vir kragtige, doelgerigte gebed.
  1. Category Gebed
  2. SKU 9781431614660
  3. Barcode 9781431614660
  4. Size 140 x 216 mm
  5. Long Author Priscilla Shirer
  1. Number of Pages 196 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products