PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Geïllustreerde Gebede Uit Die Bybel (Sagteband)

Geïllustreerde Gebede Uit Die Bybel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Geïllustreerde Gebede Uit Die Bybel (Sagteband)
  • Geïllustreerde Gebede Uit Die Bybel (Sagteband)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R149.96
    Sale price
    R149.96
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431616169

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Geïllustreerde gebede uit die Bybel kombineer die rustigheid van inkleur met kragtige gebed.
    Die 101 gebede direk uit die Bybel sal jou inspireer in jou diepste gesprekke met God. Elke gebed word gekomplementeer met pragtige woordkuns en daar is plek om persoonlike notas en gebede neer te skryf.
    Dié boek, met sy persgerande bladsye, is die perfekte geskenk vir iemand wat ’n gebedslewe met nuwe krag verlang.
    Specifications
    1. Category : Gebed
    2. SKU : 9781431616169
    3. Barcode : 9781431616169
    4. Size : 155 x 178 mm
    1. Number of Pages : 208 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed