PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Gebed Vir Beskerming (Sagteband)

SAVE
R179.95
Gebed Vir Beskerming (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Gebed Vir Beskerming (Sagteband)
  • Gebed Vir Beskerming (Sagteband)

    CUMBookssa
    Joseph Prince
    Regular price
    R229.95
    Sale price
    R50.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415336724

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Ons leef in gevaarlike tye. ’n Tyd waarin ons beswaarlik kan wegkom van ’n stortvloed van sulke slegte nuus. Dit kom deur ons nuusberigte. Dit verskyn op sosiale media. Nuusbronne hou ons deurentyd op hoogte van sinnelose geweld wat soveel lewens vernietig. In Gebed vir beskerming bied Joseph Prince egter aan ons goeie nuus van die beloftes in God se Woord oor die beskerming en guns wat gelowiges geniet.
    • Vind uit hoe jy die Gebed vir beskerming in Psalm 91 kan bid.
    • Leer wat die Bybel sê oor Goddelike beskerming.
    • Lees die getuienisse van talle mense dwarsoor die wêreld wat God se beskerming eerstehands ervaar het.
    Jesus is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde. Hierdie Bybelse waarhede is ook vandag op jou van toepassing. Gebed vir beskerming sal jou bemagtig om waarlik vreesloos en met vertroue in hierdie gevaarlike tye te leef.

    Specifications
    1. Category : Gebed
    2. SKU : 9781415336724
    3. Barcode : 9781415336724
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Joseph Prince
    1. Number of Pages : 192 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed