PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Gebed 101 (Sagteband)

Gebed 101 (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Gebed 101 (Sagteband)
  • Gebed 101 (Sagteband)

    CUM Books
    Bennie Mostert
    Regular price
    R69.95
    Sale price
    R69.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415334348

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. 

    Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk.

    Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid.

    Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.

    Specifications
    1. Category : Gebed
    2. SKU : 9781415334348
    3. Barcode : 9781415334348
    4. Size : 95 x 170 mm
    5. Long Author : Bennie Mostert
    1. Number of Pages : 80 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed