PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Boksstel)

  • Load image into Gallery viewer, Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Boksstel)

  • Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Boksstel)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R89.94
    Sale price
    R89.94
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431615063

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Gebed is ’n kragtige wapen vir alle gelowiges. Tog weet ons nie altyd wat om te bid nie. Die oorlogskamer – gebedskaartjies is daarom ideaal vir elkeen wat al ooit gesukkel het om die regte woorde te vind vir ’n gebed.
    Die 50 kaartjies in Die oorlogskamer – Gebedskaartjies is geïnspireer deur die fliek War Room en sluit aan by die roman Die oorlogskamer. Elke kaartjie het ’n kort gebed aan die een kant en inspirerende Bybelvers aan die ander kant. Dit is ideaal om elke gelowige se eie gebedslewe te verryk of vir ander tot seën te wees.
    Specifications
    1. Category : Gebed
    2. SKU : 9781431615063
    3. Barcode : 9781431615063
    4. Size : 65 x 94 mm
    1. Language : Afrikaans
    2. Format : Boxed Set
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed